Proloog (Jare gelede) Hoofstuk 1 Skreeu
• Xander was elf jaar oud. • Greg Owen is die hoofkarakter.
• Hy onthou die een aand toe hy sy pa • Greg was in Venesië met vier ander
in sy studeerkamer gekry het. mense.
• Daar was ʼn geel koevert en 'n 9 mm. • Een van hulle is dood.
pistool. • Daar is berig (report/ article) in die
• Xander se pa het vir hom gesê dis Turret Media koerant dat Greg
hulle geheim. Sy pa se gesig is nat oorlede (deceased) is. ʼn Span duikers
gehuil. het sy liggaam uit die Canale Grande
• 6 Maande later, Xander is 12. in Venesië gehaal.
• Xander vertel vir sy pa dat daar 2 • Greg woon saam met sy ouers in
ooms by die deur is; hulle het hom Sandhurst. Die huis word beskryf as
kom sien. Dit is nie vir Xander vreemd 'n eensame plek sonder klank. Dit is
(strange) nie, want mense wat saam nie lekker vir Greg by die huis as hy
met sy pa gewerk het, het af en toe na die hofsittings by die huis kom nie.
na hulle huis toe gekom. (haal die rooi deel van by die huis uit)
• Wat vreemd was, is dat die 2 mans • Tyd: einde Januarie. 'n Jaar het
jeans en swart T-hemde gedra het. verloop na Greg se matriekjaar.
• Xander sê dis Tok, toe help sy pa • Greg was by Lawson Kollege, maar
hom reg en sê dis Dok. het teen die middel van sy matriekjaar
• Xander se pa staan op, sy hande het hy die Kollege verlaat.
bewe. Hy sê Xander hy moet gaan • Greg voel soos 'n verraaier. Hy het sy
wegkruip en hy moet net uitkom as hy pa vir die wolwe gevoer.
hom roep. • Greg se tasse is gepak, want hy
• Xander hoor ʼn vrou in die huis gil. vertrek die volgende dag na
(Xander se ma). Xander se pa soen Stellenbosch.
hom op sy voorkop en sê: “Ek is lief • Daar is 'n Conrad Botes-skildery: The
vir jou, onthou dit, altyd.” Temptation to Exist reeks. Dit is ʼn
• Xander hoor hoe sy pa met die twee selfportret. Greg se ma het dit
mans praat. Sy pa is gespanne. gekoop, want sy weet dat Greg van sy
Xander hoor die vuishou (punch) en hardekwas kuns hou.
sien hoe sy pa teen die muur • Greg se broer, John, is oorlede. Greg
inmekaarsak. (Hy sien die skaduwee). se ma hou John se slaapkamer soos
dit was toe John nog geleef het.
• Greg onthou die goed wat hy saam
met sy broer gedoen het. Greg
onthou: rekspring by die Orlando
torings in Soweto, Bloukransrivier en
Moses Mabhida Stadion. Hy en John
het saam gespring, John het van die
adrenalien gehou. Ook
witwatervlotvaart (white-water rafting)
en rotsklim.
• Greg onthou dat hy vir John gevra het
hoekom hul die spronge doen. John
se antwoord: vir die val, vir die vrees.
Toe toets John die grense van die
lewe in ‘n bottel pille.
, • Meksikane glo jy sterf 3 dode: die
1ste dood as jy jou oë vir die laaste
keer toemaak, die 2de as jy begrawe
word en die 3de as niemand jou meer
onthou nie.
• Dit is nou drie jaar nadat sy broer
selfmoord gepleeg het.
• John was 'n sterk ou met blonde hare,
oseaanblou oë en hy het die meisies
betower.
• Greg se ma vertel vir hom dat sy na
John se dood die deure en vensters
toegemaak het en geskree en
geskree het.
• Sy ma onthou dat John die onrustige
een was toe sy swanger was. Greg
was kalm, 'n denker en dromer. Sy
ma sê om 'n kind te verloor is soos
om te verdrink.
• Sy ma het 'n kind verloor en Greg 'n
broer.
• Die goed in John se slaapkamer:
Fotoraam, sportmedalje en 'n
getekende rugbybal wat eers in
Lawson Kollege se gedenkmuseum
was.
• Sy ma sê almal vir wie sy lief is, word
van haar weggevat.
Hoofstuk 2 Vertrek Hoofstuk 3 Welkom in Matieland
• Greg vertrek met sy BMW 118i • 'n Vrou by die gastehuis erken vir
sportmodel (het die kar uit sy Greg. Sy noem dat sy van hom weet
trustrekening gekoop) na oor dit wat sy in die Huisgenoot en
Stellenbosch waar hy sportwetenskap koerante gesien het. Sy onthou van
gaan studeer. die Butcher, Baker en Candlestick
• Graig vat ook die Conrad Botes maker. Dit ontstel Greg.
skildery saam. • Greg arriveer by die woonsel in
• Greg neem ook 'n foto met sy selfoon Stellenbosch en ontmoet vir Chloe
van John se foto in die Adams en haar vriendinne. (Kiana en
ingangsportaal. Lizmari). Chloe wil weet in watter
• Eckardt het 'n massiewe nommer Greg bly, of hy ‘n 1ste jaar is.
sosiogeniërings-aanval op Greg en sy Greg toe hy bly in nr. 7 op die tweede
gesin beplan. Hoekom het Eckardt dit vloer.
gedoen? Om wraak te neem vir sy pa • Die woonstel het meubels en als is
se dood; die regter. stylvol. Die woonstel is ten volle
• Greg se pa het genoem dat die regter gemeubileer, donker kombuiskaste,
se dood Alec Pienaar, Lawson se marmerblad, Smeg-
skoolhoof se hoof, se werk was.
Bladsy 2 van 34
, • Greg se pa was betrokke by die kombuistoerusting, nuwe dubbelbed,
binnehandel en omkooptransaksie platskerm TV, lessenaar en stoel.
wat tot die regter se dood gelei het. • Plank, Greg se skoolvriend, daag by
• Eckardt het vir Greg geleer hoe om die woonstel op. Ook hy groet vir
rekenaars te kraak (hack). So het hul Greg met die Lawson Kollege
dok Pienaar se betrokkenheid by handdruk.
Project Nursery Rhyme oopgevlek. So • Plank vra of hy en Nicole (skoolliefde)
het Greg sy pa ook onwetend betrek, nog saam is. Greg sê nee en Plank
aangesien baie mense gesterf het as onthou dat sy ook met Eckardt
gevolg van die besmette geflankeer (geflirt) het.
griepinspuitings.
• Daarna het hof en tronksake gevolg.
• Greg het ook vir TJ (sy verraaier) in
Huis Da Vinci raakgeloop.
• Die skoolleuse, Lux hominum vita, (lig
is die lewe vir die mensdom) beteken
nou niks meer vir Greg nie. Toe bêre
Greg die flitslig wat hy as 'n Trapper
gekry het, in die laai.
• Plank het agter Greg-hulle
aangehardloop. Greg en sy ma het
die kar gestop en die 2 vriende het
mekaar gegroet.
• Plank noem dat hy Maties toe gaan. 'n
Jaar later gaan Greg ook Maties toe.
• Greg gaan steeds die finale eksamen
skryf saam met die tuisonderrig
(home schooling) studente.
• Greg dink ook aan sy pa se hofsaak,
en aan die vreemde vrou wat net 1
dag die hofverigtinge bygewoon het.
Hoofstuk 4 Die loser wat sy pa weggegee Hoofstuk 5 Die man met Google in sy kop
het
• Studentelewe in Matieland, O-week • Greg se klasse begin. Die meeste
vir eerstejaars, Vensters, die Neelsie - klasse vind plaas in die
Januaie/Februarie Sportwetenskapgebou. Van die gange
• Greg is deel van die PSO – laat hom aan ‘n hospitaal dink.
Privaatstudent -organisasie. • Greg se pa en Dok Pienaar sou wou
• Chloe klop Greg wakker en sê hy hê dat Greg eerder ‘n sakeleier
moet saam kom oefen by Vensters. (eerder besigheid moes swot) word.
Bladsy 3 van 34
, (1ste jaars hou kort opvoerings, • Greg kies die sportwetenskap rigting
musiek, dans en drama). wat sielkunde insluit.
• Chloe studeer kuns. Greg oefen twee • Die praktiese deel van die kursus sluit
dae lank saam met die groep, hy verf sport in. Rugbly bly tops.
ook. Op 'n manier geniet Greg dit om Klasbywoning vir prakties is
besig te bly by Vensters. verpligtend.
• 'n Vreemde vrou vra vrae oor Greg, • Plank vertel vir Greg van Lisa, die
sê Plank. meisie met die elfiegesig, blou oë en
• Iets aan die vrou is vir Greg bekend. swart hare, wat hy ontmoet het. Sy
• Konflik met 'n onbekende student by studeer Bcom.
Vensters se straatteater weens die • Greg sien ‘n kunswerk, ‘Broken Trust’
verwysing na Greg se pa se wandade voor die SMAC kunsgalery, terwyl hy
en dat Greg sy pa in die tronk gesit vir Plank en Lisa wag. Hulle gaan by
het. Kauai ontmoet.
• Die onbekende student onthou vir • Die woord TRUST is netjies daarop
Greg, want sy eks was blykbaar gegraveer, maar 'n bars loop deur die
verlief/het ‘n (crush) op Greg gehad. U. (broken trust). Greg dink dadelik
• Die student wil weet of hul ook die aan Eckardt.
Baker gaan vang, toe herken almal vir • Lisa se pa (groot met 'n grys baard)
Greg, want hy is mos die Candlestick- laai vir Plank en Lisa in die staat af
maker se kind. Die loser wat sy pa waar Greg op hulle wag.
verraai het. • Die oom groet en vra vir Greg of hy
• Greg is die buitestaander (outsider). hom ken, toe spring die oom uit sy
Hilux en dwing vir Lisa terug in die
bakkie omdat hy vir Greg herken en
waarsku Greg om weg te bly van sy
dogter af.
Hoofstuk 6 Die goed wat jy met jou Hoofstuk 7 Tydmasjien
saamdra • Greg probeer 'n profiel van die Baker
• Plank noem dat Lisa hom nog nie opstel. Hy het die virus gemaak, dus
weer gekontak het nie. dra hy kennis van farmakologie,
• Greg sê hy is nie sy pa nie, maar hy siektes, virologie. So oud soos Greg
dra die etiket (label). se pa, hy weet nie of dit ‘n man is nie,
• Greg is gefrustreerd omdat sy pa se daar bestaan geen persoonlike
wandade veroorsaak dat mense hom besonderhede nie, e-pos adres was
oordeel. Hy onthou Lisa se pa se ook 'n tydelike fiktiewe adres.
woorde: ‘Ek weet wie jy is, Greg” • Greg begin met sy Google-soektog.
• Greg is gefrustreerd omdat sy pa se Hy kyk na berigte oor sy pa op
wandade veroorsaak dat mense hom Netwerk 24. Dan soek hy op ander
oordeel. Hy onthou Lisa se pa se nuuswebblaaie: News 24, Daily
woorde: ‘Ek weet wie jy is, Greg. Maverick, Times LIVE, al die koerante
(herhaling) Jy bly weg van my in die Turret Media-groep wat aan sy
meisiekind af. Het ons mekaar?’ pa behoort.
• Plank sê vir Greg dat hy niks vir sy pa • Hy kom af op ‘n foto van sy pa saam
kan doen nie, hy gaan in die tronk bly. met dokter Rian Trollip.
Dis nou tyd vir Greg om sy eie lewe te • Hy onthou van 'n partytjie by hulle
leef. Plank gee altyd goeie raad. huis, toe hy en John nog kinders was,
Bladsy 4 van 34