Assignment number: 03
Year: 2022
Leereenheid:3: misdaadfiksie
(50punte)
Vraag:1
Definieer die begrip “misdaad" en verduidelik waarom hierdie begrip problematies is
in die Suid-Afrikaanse konteks.
Misdaad is Wanneer daar ń morêle of politieke wet oortree word, deur ń
persoon/persone. Dit is problematies in S.A. omdat onse land S.A. se
geskiedenis kolonialisme “criminal behaviour",of die manier hoe van hulle
optree teenoor dit.