Revision Examination Tests
“Come all for this Greatness”
... 100% Correct Ans ...
AFRIKAANS NOTES - PAGE 2-5 DIE PRO 2024-2025
Quiz Dramas is stories wat?
Ans: lewensituasies uitbeeld met realistiese karakters wat in konflik met hulself, met
ander mense of met die kragte van die natuur is.
Quiz Dramatiese temas bevat dikwels huidige kwessies soos:
Ans: - sosiale probleme
- dwelmverslawing
- alkolholisme
- armoede
Quiz Die tema van 'n verhaal is die?
Ans: sentrale idee. Dit is ook die sterkste saambindende faktor in 'n verhaal
Quiz 'n Tema is universeel en is nie?
Ans: tyd-ruimte of karaktergebonde nie.
Quiz Die boodskap van 'n verhaal is die lewenswaarhede wat ons daaruit leer -
Ans: die les was ons leer
Quiz Milieu:
Ans: Omgewing of ruimte sluit die plek in waar karakters hulle bevind.
Quiz Die verteller:
Ans: persoon of karakter wat 'n storie vertel of 'n stem wat deur 'n skrywer gemaak
word om 'n verhaal te vertel
Quiz Eerstepersoonverteller:
Ans: Subjectief betrokke by die gebeure, want die gebeure word vanuit sy oogpunt
en insigte vertel.