Revision Examination Tests
“Come all for this Greatness”
... 100% Correct Ans ...
AFK1501 Deel 1-4: Vraag
Quiz Watter element is nie ter sprake
Ans: Meeskeppende vermoë
Quiz Byklanke
Ans: - Skep 'n visuele beeld van die omgeving
- Hulp on tyd, plek and aksie die verstaan (atmosfeer)
Quiz Filtermikrofoon
Ans: Tydens telefoon gesprekte
Quiz Hulpmiddels (APEDBM)
Ans: 1. Akoestiek
2. Perspektief
3. Eggo
4. Dowe
5. Byklanke
6. Musiek
Quiz Monoloog
Ans: Gedoen deur een persoon wat aan homself praat
Quiz Dialoog
Ans: Is 'n gesprek deur twee of meer mense
Quiz Hoorspel
Ans: Kan nie sonder 'n radiodramateks plaasvind
- Hoorspel word van die radiodramateks gemaak