PM
DONKER WEB EXAM QUESTIONS AND ANSWERS
WITH COMPLETE SOLUTIONS VERIFIED LATEST
UPDATE
Terms in this set (248)
Proloog
Verduidelik die term "reboot" soos Die herbegin van ‘n rekenaarsisteem
dit in die proloog voorkom
Die proloog begin een aand toe 'n Koevert en ‘n (9mm) pistool.
Xander 11 jaar oud was. Xander
het in sy pa se studeerkamer
ingestap. Wat het Xander op sy pa
se lessenaar raakgesien?
Hoekom sou Xander dalk oor sy Miskien dink Xander dat sy pa selfmoord wil pleeg.
pa bekommerd gewees het?
Wat weet ons van Xander se pa se Regter Gericke was emosioneel en het gehuil.
gemoedstoestand daardie aand?
Ses maande later het twee mans Dok Pienaar.
by die huis opgedaag. Wie sê hulle
het hulle gestuur?
Hoe het hierdie twee mans anders Hierdie mans het jeans en swart t-hemde gedra.
gelyk as die mense wat regter
Gericke
gewoonlik besoek het?
Hoekom was dit nie vir Xander Mense wat saam met sy Pa gewerk het, het dikwels na hulle huis toe gekom.
vreemd dat die twee mans by sy
voordeur was nie?
Wat het die mense wat saam met Hulle besoek dra pakke (met hemde en ‘n das).
sy Pa gewerk het gedra?
Wat het die regter Xander beveel Die regter het gesê dat Xander moet gaan wegkruip en hy moet
om te doen? net uitkom as sy Pa hom roep.
Waarom, dink jy, het regter Gericke Die regter het geweet dat hierdie mans gevaarlik is. Hy wou Xander beskerm.
vir Xander beveel om te gaan
wegkruip?
Wat het Xander se Pa sê vir "Ek is lief vir jou, onthou dit, altyd"
Xander. Gee die haal van die
boek.
Wat het Xander sien toe die twee Xander hoor die vuishou en sien hoe sy pa teen die muur inmekaarsak.
mans het die huis ingekom? (Hy sien die skaduwee).
Hoofstuk 1
Wat beteken die term "recovery Dit word gebruik om die bedryfsisteem te herstel.
drive"?
Wie is die hoofkarakter/protagonist in Greg Owen
die verhaal?
Waar woon Greg Owen en sy gesin? In Sandhurst.
Die atmosfeer is
stil en swaarmoedig
Beskryf die atmosfeer in die huis.
eensame plek
sonder klank
1/
5
, 4/8/25, 9:21 Donker Web Flashcards |
PM
Wanneer is Greg geskors uit Hy is in die middel van matriek geskors. Die skool het uitgevind dat
Lawson Kollege? Hoekom? Greg met kuberkraking besig was.
Hoe lank terug was Greg geskors? ‘n Jaar en ‘n half gelede.
Wie is die een onverwagse Thomas Lawson.
besoeker by hul huis nadat Greg
se pa aangekla is?
Wie is hierdie persoon? Hy is die stigter en skoolhoof van Lawson College.
Waarom is "môre" vir Greg 'n nuwe Greg is op pad Stellenbosch Universiteit toe.
begin
- waar is hy op pad heen?
Wat gaan hy daar maak? Greg gaan sportwetenskap studeer.
Waaroor voel Greg baie skuldig? Greg voel skuldig want hy is die rede dat sy pa in die tronk is
Wie is Greg se broer en wat het van Greg se ouer broer John het selfmoord gepleeg. John het ‘n
hom geword? Hoe het dit gebeur? oordosis pille geneem.
Wat was John se leuse? “Vir die val. Vir die vrees.”
Gee 'n beskrywing van John se Blonde hare, blou oë en ‘n mooi glimlag.
voorkoms.
Verskaf EEN woord wat John se Avontuurlustig/Waaghalsig.
karakter beskryf.
Die eerste keer is wanneer ‘n persoon sterf. ('n mens het sy oë vir die
laaste keer toemaak)
Die Meksikane glo dat elke mens
drie dode sterf. Verduidelik Die tweede keer is wanneer jy begrawe word.
Die derde keer is wanneer niemand jou meer onthou nie.
Hoekom sê Greg dat sy broer, Greg onthou nog vir John.
John, nog een dood oor het?
Hoe weet ons dat John 'n goeie Daar is medaljes in sy kamer
sportman was?
'n fotoraam
Wat het John nog in sy kamer? sportmedaljies
getekende rugbybal
Waarom is die getekende Lawson Kollege wil nie met die Owen-gesin geassosieer word nie.
rugbybal van Lawson Kollege se
gedenkmuseum in John se
kamer?
Hoe word John deur Greg se ma John was die onrustige een.
beskryf toe sy met hom swanger
was?
Hoe word Greg deur sy ma beskryf Greg was kalm; ‘n dromer of ‘n denker.
toe sy met hom swanger was?
Waarom sê Greg se ma dat almal John het selfmoord gepleeg, Chris Owen is tot tonkstraf gevonnis,
vir wie sy lief is van haar af en Greg gaan Stellenbosch toe om te studeer.
weggevat word?
Wat het Greg se ma gedoen toe sy Sy het die deure en die vensters toegemaak en geskreeu en geskreeu het.
alleen in die huis was - om van haar
emosies
ontslae te raak?
Hoe het Greg se Ma die voel van Greg se Ma sê om 'n kind te verloor is soos om te verdink
'n kind se dood te beskryf?
Watter skilder is in Greg se kamer? 'n Conrad Botes-skildery: The Temptation To Exsist Reeks . Dit is 'n selportret
Hoekom Greg se Ma het hierdie Sy weet dat Greg van sy hardekwas kuns hou
skildery vir Greg gekoop het?
2/
5