Terms in this set (16)
Wie se skoene kan in die lokaal
gehoor word?
Hoekom stap sy tussen die banke
deur?
Watter stylfiguur word in r.3
gebruik?
Wat is die "normale" intensiewe
vorm van "stil"?
Verduidelik in jou eie woorde
wat word met r.4 bedoel.
Tydens watter seisoen skryf hierdie
kinders eksamen? Skryf net
een woord neer.
Sê of die volgende stelling
WAAR of VALS is:
Die kinders is baie senuweeagtig
Haal 'n versreël aan om jou
antwoord te
motiveer.
Wat word met die woord
"inkwarboel" bedoel?
Hoe lank is die
betrokke
eksamenvraestel?
Verduidelik die metafoor in
die laaste strofe.
Waarom word enjambement in
strofe 1 en 2 gebruik?
Verduidelik waarom dit
funksioneel is dat strofe 4 slegs
uit een versreël bestaan en
watter stylfiguur word in die
strofe
aangetref? Hoekom?
https://quizlet.com/za/513171483/eksamenlokaal-questions-and-answers- 1/
flash-cards/ 3