Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
Tentamen (uitwerkingen)

AFK1501 May June Portfolio (ANSWERS) Semester 1 2026 - Due 21 May 2026

Beoordeling
-
Verkocht
1
Pagina's
10
Cijfer
A+
Geüpload op
20-05-2026
Geschreven in
2025/2026

AFK1501 May June Portfolio (ANSWERS) Semester 1 2026 - Due 21 May 2026. Guaranteed distinction quality with trusted academic solutions, clear explanations, professional formatting, and reliable support.... 1.1 Bloed van my open met klanke uit drie kategorieé. Noem die kategorieé. (3) 1.2 Om welke doel word musiek hoofsaaklik in 'n hoorspel aangewend? (1) 1.3 Wat is die liedjie waarmee die hoorspel open en wie sing dit? (2) 1.4 Musiek kan vir nog ’n ander doel in die radiodrama aangewend word. e Verduidelik hierdie doel. e Dui aan of musiek op hierdie wyse in Bloed van my gebruik word. (3) 1.5 Die eerste dialoog in die hoorspel word gevolg deur ’n byklank. Wat is dié byklank? (1) 1.6 Tussen 03:05 en 03:10 tref ons spesifieke byklanke aan. Wat kan ons deur middel van hierdie geluide aflei het sopas in die toneel gebeur? (2) 1.7 Hierdie is... (kies een): (1) a) verpakte byklanke b) praktiese byklanke c) verpakte en praktiese byklanke 1.8 Motiveer jou antwoord op vraag 1.7. (1) 1.9 Watter een van die volgende byklanke kom glad nie in die hoorspel voor nie? (1) a) ’n Motor wat versnel. b) ’n Bottel wat breek. c) Skottelgoed wat gewas word. d) ’n Besem wat iets vee. e) ’n Ketel wat kook. f) Sleutels wat rinkel. g) Twee mense wat mekaar soen. 1.10 Wie was die byklankoperateur vir Bloed van my? (1) 1.11 Verskillende stemme help ons om die karakters van mekaar te onderskei. Meyer en Simeon in Bloed van my het uiteenlopende spraakgewoontes. Binne die kader van radiodramateorie sou ons hierna verwys as verskillende... (kies een): (1) a) streekvariasies b) taaltone c) stemvariasies d) taalregisters AFK1501-26-S1 Werkopdrag 03 1.12 In toneel drie van die hoorspel word die uitdrukking “die hasepad kies” gebruik. Wat beteken hierdie uitdrukking binne die konteks van hierdie hoorspel? (2) 1.13 Eindig Meyer saam met Nadia op? (1) Subtotaal: Vraag 1 [20] Vraag 2: Poésie, deel 1 (Leereenheid 4) Lees die gedig “Graweelsteen” deur Neil Cochrane en beantwoord dan die volgende vrae. Beantwoord alle vrae in volledige sinne. Let op die puntetelling by elke vraag — dit gee vir jou ’n aanduiding van wat van jou verwag word. Graweelsteen Ons grootste digteres verwys tydens ’n internisbesoek na haar “nederige niere” Opperman vergelyk sy urien met “bruin boontjiesop” 5 na vergiftiging deur oksitetrasiklien in een van sy beskonke verse spog die spreker: “ek sjé: ek vang vyf pisje”. Tog vind ek nérens ’n gedig oor klipgeboorte 10 en die skerphoekige klont in my delikate ureter brakend snak ek deur die kontraksies 15 horende doof vir die verpleér se stomme vraag oor ’n skaal van een tot tien dié pyn |é ver bo die verstand my geswets ver Onder die belt 20 geen epiduraal of keisersnee geen breekwater net stinkwater tot barstens toe vol. Wat ’n vriend het ek in dokter Neels 25 met sy fyndraad en mandjie Wonderwerker van Water Visser van Stene gryp hy die satanster vernuftig vas, maar dit was aand en dit was m6ére 30 die eerste pis in pouses na die vangs bloedwater kook deur my varkstertstent uit my meatus 35 Slaan ek vyf stukkies paddavisse af. (© Neil Cochrane, 2023. Gebruik met vergunning van die digter.) AFK1501-26-S1 Werkopdrag 03 2.1 Waaroor handel die gedig? (1) 2.2 Na watter twee figure word daar in die eerste strofe verwys? (2) 2.3 Waarop word gesinspeel in die frase “sy beskonke verse” in reél sewe? (1) 2.4 Identifiseer die beeldspraak in reél agt. Verduidelik hoe dit skakel met reél nege. (2) 2.5 Verduidelik die interteks in strofe drie en verduidelik hoe die digter dit laat funksioneer in verband met die tematiek van die gedig. 2.6 Verduidelik die belang en betekenis van die woorde “visser” (r. 28) en “vangs” (r. 33) en hoe dit tot die betekenis in die gedig bydra. (2) (2) Subtotaal: Vraag 2 [10] Vraag 3: Poésie, deel 2 (Leereenheid 4) Lees die gedig “brief 1 onversend” deur Bernard Odendaal en beantwoord dan die volgende vrae. Beantwoord alle vrae in volledige sinne. Let op die puntetelling by elke vraag — dit gee vir jou ’n aanduiding van wat van jou verwag word. brief onversend aan Ruan Fourie () jy’t somtyds laat by Skryfkunslesse opgedaag selfs kaalvoet somers jou tjellokoffer staangemaak waar jy ’n leé klaskamerhoek kon vind donker oé vol ekskuus gewys na die dosent vanuit jou donker baard- en haredos waarvan die krullepunte blond wou skyn hopie biblioteekboeke in ’n elmboog ingeskuifel by ’n lessenaarbank waar vriendinne plek vir jou gehou het jou kop gedraai na wie ook al oor versemaak aan 't krys of kwetter was slegs as direk versoek ’n eiertjie in die geruken- plukte meningnes gelé luister lees was liefs jou bydraes tot die gesprek in opdragskryfwerk sou daar egter dinge uitbroei ’n swerm jye vlerke aan 't spreie na woordeoorde oweral ywerig om jou “uit iewers los te dig tot hier” so het jy laat val in ’n ope brief aan Dorian Gray as bundel gekoevert poste restante Heenkome toe skrams gelees beland jou “portret in letters en bloed” by ’n uithoek 10 15 20 AFK1501-26-S1 Werkopdrag 03 Heengaan 25 jou strykstok hoe ook laat nou stiltesnare sidder op jou sitplek by die muses 'n verlate boek (© Bernard Odendaal, 2026. Gebruik met vergunning van die digter.) 3.1 Wie is die aangesprokene in die gedig en waarvoor was hy bekend? (2) 3.2 Watse soort gedig is hierdie? (1) 3.3 Waarmee word die aangesprokene deurgaans in die gedig vergelyk? Staaf jou antwoord met drie voorbeelde uit die gedig. (4) 3.4 Identifiseer die figuur uit die Engelse letterkundetradisie waarna daar in die gedig verwys word. Waarom noem die spreker hierdie figuur? (2) 3.5 Om iets te verbaliseer beteken om van 'n selfstandige naamwoord ’'n werkwoord te maak. Identifiseer ’n voorbeeld hiervan in die gedig en verduidelik die betekenis van die reél waarin dit voorkom. (2) 3.6 Identifiseer die soort halfrym in reél 14 en 26. Verskaf ’n definisie daarvoor. Skryf dan albei reels in jou antwoordboek oor en onderstreep die tersaaklike dele. (4) Subtotaal: Vraag 3 [15] Vraag 4: Reflektiewe essay | Skryf ’n reflektiewe essay van minstens 600 woorde waarin jy oor jou leerervaring in AFK1501 besin. Verwys in jou essay na die volgende aspekte: e Die voorgeskrewe tekste; e die aktiwiteite in die studiegids; e hoe die module bygedra het tot jou kritiese denkvaardighede en moontlik ’n verandering in of verruiming van jou perspektief op die letterkunde teweeggebring het; e hoe die module vergelyk met die letterkunde-onderrig wat jy op skoolviak ontvang het, e die leeruitkomste van die module; e hoe hierdie module by jou graadprogram inskakel; e hoe die kennis wat jy in hierdie module opgedoen het bydra tot die kennis en vaardighede wat jy eendag in jou loopbaan kan gebruik; en e spesifieke oomblikke waartydens ’n konsep, tema, of literére werk skielik duidelik geword het of ’n diepgaande insig ontlok het.

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

AFk1501
Assignment 3 PORTFOLIO Semester 1 2026
Unique number:
Due date: 22 May 2026
VRAAG 1

1.1

Bloed van my open met klanke uit drie kategorieë, naamlik musiek, byklanke/klankeffekte en
stemme/dialoog.

1.2

Musiek word hoofsaaklik in ’n hoorspel gebruik om atmosfeer, stemming en emosie te skep.

Gekoppeld boek

Geschreven voor

Instelling
Vak

Documentinformatie

Geüpload op
20 mei 2026
Aantal pagina's
10
Geschreven in
2025/2026
Type
Tentamen (uitwerkingen)
Bevat
Vragen en antwoorden

Onderwerpen

€4,07
Krijg toegang tot het volledige document:

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kun je een ander document kiezen. Je kunt het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
Gradify University of South Africa (Unisa)
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
95
Lid sinds
2 weken
Aantal volgers
0
Documenten
51
Laatst verkocht
1 uur geleden

4,5

21 beoordelingen

5
16
4
1
3
3
2
0
1
1

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Bezig met je bronvermelding?

Maak nauwkeurige citaten in APA, MLA en Harvard met onze gratis bronnengenerator.

Bezig met je bronvermelding?

Veelgestelde vragen