Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary AFK2604 - In die Tonnel (Spookstorie) Summarized

Beoordeling
-
Verkocht
2
Pagina's
6
Geüpload op
15-01-2024
Geschreven in
2023/2024

This is a summary of the spookstorie "In die tonnel" by J. van Lill. This is by far the easiest and shortest of the ghost stories to write your essay about. This summary analyses what the story is about, the various elements of the ghost story.

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

AFK2604
Analyzing the
spookstorie
“In die tonnel”
written by J van Lill

, In die Tonnel - geskryf deur Johan van Lill
Martin haat dit om lang ente te moet ry, al vereis sy werk dit. Met die gereelde ritte
het hy nou al vrede gemaak ... maar die pad is anders. Hy moenie daaraan dink nie. Hy
moet homself probeer oortuig hierdie bergpas is nes enige ander. Carin ... Na amper
vyf jaar kan hy haar steeds nie uit sy gedagtes kry nie. Veral die afgelope twee dae,
sedert hy gehoor het hy moet na daardie dorp gaan, hy moet oor daardie berg, kom sy
aanhoudend by hom op. Hy sweet. Die berg raak groter hoe nader hy kom.
Toe sien hy die bordjie: Tollgate. Hy vloek. Dan moet hy nog betaal ook!
Net 'n entjie verder is nog 'n bordjie: We connect you. Seker om dit te probeer
regverdig dat hulle jou so baie vra vir die voorreg om deur die nuwe tonnel te ry.
Toe Carin in hierdie bergpas dood is, was daar nog nie sprake van 'n tonnel nie.
Martin skud sy kop. Moenie aan haar dink nie!
Maar ...
Dit was laat die aand toe hulle die oproep kry. Haar ma, wat aan die kant van die berg
gewoon het, het 'n hartaanval gehad. Carin wou dadelik deurry en Martin wou saam,
maar daar was werk om te doen. Toe ry sy alleen. Die volgende oggend het hulle die
motor gekry; dit het deur die reling gebars en in 'n klofie afgestort. Vir haar het hulle
nooit gekry nie. Martin het hul huis verkoop en die dorp verlaat. Hy wou nooit
terugkom nie en as dit nie vir sy werk was nie, het hy nie.

By die tolhek hou hy stil en oorhandig twee note aan die beampte. Sy gee vir hom
kleingeld en die slagboom lig op sodat hy kan deurry. 'n Entjie verder lag die tonnel
breemond. Hy skakel sy kopligte aan voor hy dit binnegaan, maar is verras oor hoe
donker dit nietemin is. Dit voel asof hy gesluk word; die mond maak toe agter hom.
Die radio begin suis en gaan dood. Hoe lank is die ding, die keelgat? Beton, oral waar
hy kyk. Skielik voel hy ontsettend af, gesonder, en benoud. Daar is geen ander motors
nie. Dit kan nie meer so ver wees nie, troos hy homself. Dit voel asof die tonnel nouer
word, asof dit afwaarts lei. Hy is besig om dieper en dieper ondergronds te gaan en
nou, nou ... Toe ruik hy haar parfuum en 'n rilling gaan deur hom. Hoe kon hy ooit die
reuk vergeet? Uit die hoek van sy oog sien hy daar is iemand in die passasiersitplek en
hy hoef nie te kyk om te weet wie nie.

Tog, hy kyk. Sy lyk net soos die dag toe hy haar ontmoet het. Sy glimlag. "Jy kan nie
hier wees nie," hoor hy homself se. Hy herken amper nie sy stem nie. "Ek het jou so
gemis," se Carin en ook haar stem klink anders, asof dit van ver af kom. Hy knip sy oe
en draai sy kop vorentoe. Hy weet as hy weer kyk, sal sy weg wees. Maar sy is nog
daar. "Moenie bang wees vir my nie," se sy. "Ek is nie, ek ... " "Ek het jou kom haal. Ek
kan nie so alleen wees nie." Toe raak hy bang, want daar is tog net een manier waarop
hy by haar kan wees. Wat dan van die nuwe lewe wat hy so lank gevat het om op te
bou? Wat van Joan, met wie hy vyf maande gelede getrou het? Hy is gelukkig,
verdomp! "Ek wil nie gaan nie." "Dis nie jou besluit nie." Toe wil hy skree, want sy leun
oor en hy voel hoe haar koue om hom vou. Haar hand op sy regterbeen is ysig. Sy voet
trap harder op die petrolpedaal, hy het geen beheer daaroor nie.

Geschreven voor

Instelling
Vak

Documentinformatie

Geüpload op
15 januari 2024
Aantal pagina's
6
Geschreven in
2023/2024
Type
SAMENVATTING

Onderwerpen

€4,61
Krijg toegang tot het volledige document:

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kun je een ander document kiezen. Je kunt het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
scarlettrose University of South Africa (Unisa)
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
318
Lid sinds
6 jaar
Aantal volgers
234
Documenten
37
Laatst verkocht
2 maanden geleden
B.Ed UNISA notes & study packs

I design beautiful, colourful and concise summaries for the modules I encounter on my way to getting my degree. I would love to share them with fellow students at affordable prices.

4,4

35 beoordelingen

5
22
4
8
3
3
2
0
1
2

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Bezig met je bronvermelding?

Maak nauwkeurige citaten in APA, MLA en Harvard met onze gratis bronnengenerator.

Bezig met je bronvermelding?

Veelgestelde vragen